Ons is geleë in Durbanville maar neem graag goeie geleenthede aan in Durbanville, Bellville, Stellenbosch, Franschhoek, Paarl en Kaapstad. Om met ons kontak te maak, stuur asb `n e-pos deur op die koevertjie te kliek of besoek ons Facebookblad

 

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

de Kruidenier Exclusive Gardens/Eksklusiewe Tuine® Bk, in 2005 gestig deur W.Kruidenier / registrasie nr. 2007/042292/23

Hoekom de Kruidenier

VISIE EN MISSIE:


 

Om kwaliteit en eerbare werk te lewer.
Om tevrede kliënte te hê. Ons is trots daarop om te kan sê ons kry 90% van ons kliënte deur “word of mouth”.
Buiten die publisiteit wat tydskrifte aan ons gee adverteer ons glad nie. Ons gaan altyd die ekstra myl om te verseker nog `n suksesvolle projek word afgehandel. Ons streef daarna om die gewone en alledaagse te vermy en hou van die uitdaging wat  nuwe, opwindende en eksklusiewe ontwerpe, teksture, plantkombinasies, oppervlakke, produkte en veroorsaak.