Strukture van metaal word vir ons deur de Smit Eksklusiewe Strukture gemaak. `n Boog by `n deurgang in die tuin, `n gedetaileerde raamwerk op `n fontein om die kinders daaruit te hou of `n pootlose metaalpergola teen `n muur is een van vele mooi toevoegings tot `n tuin wat nie `n arm en `n been hoef te kos nie.    

image1

Onderhoud

Maak seker jou tuin boer nie agteruit nie.

View more
image2

Tydsduur

Hoe lank neem dit voor my tuin mooi is?

View more
image3

Besproeiing

Installasies slegs vir tuine deur ons uitgelê.

View more
image4

Waterbehoeftes

Beperk jou waterverbruik deur reg tuin te maak.

View more
image5

Bouwerk

Al ons bouwerk word deur ons of de Smit Strukture gedoen

View more
image6

Beplanting

Uitnemende insig met die kies van plante.

View more
image7

Voëls & vlinders

Ons keuse van plante lok die natuur na jou voorstoep!

View more
image8

Pergolas

Opgerig en ontwerp deur de Smit Eksklusiewe Strukture.

View more
image9

Metaalwerk

Ontwerp en vervaardig deur de Smit Strukture.

View more

Fonteine

Die hartklop van `n droomtuin.

View more

Grasperke

Die maak of breek van jou tuin!

View more
Lig

Tuinbeligting

Sò kan die plesier wat jou tuin oplewer na sononder voortduur.

View more