Die grasperk is gewoonlik die maak of breek van enige tuin. Noudat water eenmaal skaars in die Weskaap is raai ons mense aan om Kaapse Kweek te gebruik (Cynodon dactylon) wat `n droogtebestande grasperk in volson-areas sal verseker. Met `n sagte tekstuur, dun blaartjies en `n mooi groen kleur hoef mens vir niks meer te vra nie. Kikuyu word gewoonlik gebruik omdat dit die goedkoopste is (dit produseer die snelste, daarom dat dit meer gekweek word en dus goedkoper is) maar op die lange duur is dit die duurste opsie omdat dit gereeld gesny moet word, baie water & voeding vereis om mooi te wees en van geen waarde is wanneer daar waterbeperkings is nie. Maak die regte keuse, kies die duurder opsie en pluk die vrugte van sukses voortaan!
Gras
Onderhoud
Maak seker jou tuin boer nie agteruit nie.
View more
Tydsduur
Hoe lank neem dit voor my tuin mooi is?
View more
Besproeiing
Installasies slegs vir tuine deur ons uitgelê.
View more
Waterbehoeftes
Beperk jou waterverbruik deur reg tuin te maak.
View more
Bouwerk
Al ons bouwerk word deur ons of de Smit Strukture gedoen
View more
Beplanting
Uitnemende insig met die kies van plante.
View more
Voëls & vlinders
Ons keuse van plante lok die natuur na jou voorstoep!
View more
Pergolas
Opgerig en ontwerp deur de Smit Eksklusiewe Strukture.
View more
Metaalwerk
Ontwerp en vervaardig deur de Smit Strukture.
View more
Fonteine
Die hartklop van `n droomtuin.
View more
Grasperke
Die maak of breek van jou tuin!
View more
Tuinbeligting
Sò kan die plesier wat jou tuin oplewer na sononder voortduur.
View more