Mense is onder die indruk dit duur `n halwe leeftyd om `n tuin volwasse te kry. Hou ons Facebookblad dop om te sien hoe vorder ons tuin binne slegs een jaar. Met goeie grondbewerking, korrekte besproeiing en gereelde onderhoud is ons tuine binne 3 jaar al volwasse.
